FANAKALO AND THE ZULU LANGUAGE

Autor: S. D. Ngcongwane
Rok vydání: 1983
Předmět:
Zdroj: South African Journal of African Languages. 3:62-72
ISSN: 2305-1159
0257-2117
DOI: 10.1080/02572117.1983.10586517
Popis: Fanakalo is 'n brabbeltaal wat geweldig in die myne en ander nywer-heidsgebiede in Suid-Afrika gebruik word. Dit staan ook bekend as Kitchen-Kafir, Isilungubhoyi, Isilololo en ander name, die vernaamste waarvan Isikula is, aangesien dit algemeen geglo word dat die Indiers verantwoordelik was vir die skepping van hierdie lingua franca.
Databáze: OpenAIRE