Die invloed van drie kruisbestuiwers op die saadinhoud van Minneola tangelo (Citrus parodist x C reticulata)

Autor: L. C. Holtzhausen, H. J. Esterhuizen, E. Swart
Rok vydání: 1991
Předmět:
Zdroj: Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie. 10:165-168
ISSN: 2222-4173
0254-3486
DOI: 10.4102/satnt.v10i4.508
Popis: Die invloed van verskillende kruisbestuiwers (Clementine, Empress en Valencia) op die gemiddelde saadinhoud van Minneo­la tangelo is ondersoek. Clementine en Empress as kruisbestuiwers het die grootste invloed op die gemiddelde saadinhoud van die vrugte gehad, terwyl die van Valencia nie noemenswaardig was nie. Die gemiddelde saadinhoud van die vrugte het afgeneem met toename in afstand vanaf die kruisbestuiwer. Indien ’n beperking op die afstand tussen kultivar en kruisbestuiwer geplaas word, sal ’n groter persentasie vrugte aan uitvoerstandaarde ten opsigte van saadinhoud voldoen.
Databáze: OpenAIRE