Faktorringe van die Gauss-heelgetalle

Autor: Cody Patterson, Kirby C. Smith, Leon van Wyk
Jazyk: afrikánština
Rok vydání: 2004
Předmět:
Zdroj: South African Journal of Science and Technology, Vol 23, Iss 4, Pp 114-125 (2004)
ISSN: 2222-4173
0254-3486
Popis: In teenstelling met die faktorringe van Z (die ring van heelgetalle) wat goed bekend is, naamlik Z, {0} en Zn (die ring van heelgetalle modulo n), is dieselfde nie waar vir die homomorfe beelde van Z[i] (die ring van Gauss-heelgetalle) nie. Meer algemeen, laat m enige nie-nul kwadraatvrye heelgetal (positief of negatief ) wees, en beskou die integraal-gebied Z[ √m]= {a + b √m | a, b ∈ Z}. Watter ringe is homomorfe beelde van Z[ √m]? Hierdie vraag bied aan studente ’n oneindige aantal ondersoeke (een vir elke m) wat slegs
Databáze: OpenAIRE