Na die digitale revolusie: Woordeboekvoorkeure van studente met Engels as hoofvak aan 'n Europese universiteit
Autor: | Ptasznik, Bartosz |
---|---|
Jazyk: | angličtina |
Rok vydání: | 2022 |
Předmět: | |
Zdroj: | Lexikos, Volume: 32, Pages: 220-249, Published: 2022 Lexikos; Vol. 32 No. 1 (2022); 220-249 |
ISSN: | 2224-0039 1684-4904 |
Popis: | The present contribution reports on a recent survey of dictionary-consulting habits and preferences of university students majoring in English at a European university. Amongst the information sought is the choice between digital online dictionaries and traditional print dictionaries, as well as a number of other issues of interest to lexicographers and educators. It was found that online dictionaries have all but replaced the traditional paper dictionary, suggesting that the digital revolution in lexicography hailed by Lew and De Schryver (2014) is complete. A positive finding is that students prefer dictionaries that are highly rated by experts. The paper concludes with a number of pedagogical suggestions. In hierdie bydrae word verslag gelewer oor 'n onlangse opname van woordeboekraadplegingsgewoontes en -voorkeure van universiteitstudente met Engels as hoofvak aan 'n Eurpese universiteit. Inligting wat o.a. ondersoek is, is die keuse tussen digitale aanlyn woordeboeke en tradisioneel gedrukte woorde-boeke, asook 'n aantal ander kwessies van belang vir leksikograwe en opvoeders. Daar is bevind dat aanlyn woordeboeke byna die tradisionele papierwoordeboek vervang het, wat daarop dui dat die digitale revolusie in die leksikografie, soos voorspel deur Lew en De Schryver (2014), voltooi is. 'n Positiewe bevinding wat gemaak is, dui daarop dat studente woordeboeke verkies wat hoog aange-skrewe word deur kundiges. Hierdie artikel word afgesluit met 'n aantal pedagogiese voorstelle. |
Databáze: | OpenAIRE |
Externí odkaz: |