Focus on the User: Front Matter in Slovenian Dictionaries: Fokus op die gebruiker: Voortekste in Sloweense woorde-boeke
Autor: | Vrbinc, Marjeta, Vrbinc, Alenka |
---|---|
Jazyk: | angličtina |
Rok vydání: | 2021 |
Předmět: | |
Zdroj: | Lexikos; Vol. 29 (2019); 269-287 |
ISSN: | 1684-4904 2224-0039 |
Popis: | This article focuses on the front matter texts of three Slovenian monolingual dictionaries:Dictionary of Standard Slovenian,Dictionary of Slovenian SynonymsandDictionary of Legal Terminology. We asked thirty-two MA students of English at the University of Ljubljana to read the front matter texts and comment on intelligibility of the text, usefulness of the text from the point of view of intended users, language used in the text, examples provided to illustrate the theoretical explanation and length of the text as a whole. According to the majority of the students, the front matter texts of all three dictionaries use terminology known only to linguists. They also frequently comment on the length and complexity of sentences, information overload and the indirect inclusion of examples that illustrate the theory. Apart from being critical of the texts, they point out what they like (the front matter texts in all three dictionaries are well-structured, as they are divided into sections and subsections, thus enabling easy access to relevant information within the text) and give proposals for improvement of the text (rearrangement of various sections, the use of Slovenian terms instead of borrowings, the use of paraphrases instead of terms, shorter sentences and simpler syntax). Hierdie artikel fokus op die voortekste van drie Sloweense eentalige woordeboeke: Woorde-boek van Standaardsloweens, Woordeboek van Sloweense Sinonieme en Woordeboek van Regsterminologie. Twee en dertig MA-studente van Engels aan die Universiteit van Ljubljana is gevra om die voor-tekste te lees en kommentaar te lewer op die verstaanbaarheid van die teks, die bruikbaarheid van die teks vanuit die perspektief van die teikengebruikers, die taal wat in die teks gebruik word, die voorbeelde wat verskaf word om die teoretiese toeligting te illustreer en die lengte van die teks as geheel. Volgens die meerderheid studente word daar in die voortekste van al drie woordeboeke terminologie gebruik wat net aan taalkundiges bekend is. Hulle lewer ook dikwels kommentaar op die lengte en kompleksiteit van sinne, inligtingoorlading en die indirekte insluiting van voorbeelde wat die teorie illustreer. Buiten die kritiek wat hulle op die tekste lewer, dui hulle ook aan waarvan hulle hou (die voortekste in al drie woordeboeke is goed gestruktureer aangesien hulle verdeel is in afdelings en onderafdelings, wat sodoende maklike toegang tot relevante inligting binne die teks moontlik maak) en maak hulle voorstelle vir die verbetering van die tekste (herorganisering van verskeie onderafdelings, die gebruik van Sloweense terme in plaas van ontlenings, die gebruik van parafrases in plaas van terme, korter sinne en eenvoudiger sintaksis). |
Databáze: | OpenAIRE |
Externí odkaz: |