Přispěvatelé: |
Heyns, M.F., Verhoef, A.H., 10066454 - Heyns, Michael Ferreira (Supervisor), 22437649 - Verhoef, Anné Hendrik (Supervisor) |
Popis: |
MA (Philosophy), North-West University, Potchefstroom Campus, 2016. The main theme of this study is that of a consumerist culture within a globalised contemporary society. I will argue that within the context of contemporary society, the neo-liberal agenda of developing and sustaining the globalised economic system is the driving force behind a consumerist culture. Consumerist culture suggest that consumption of goods and services should become a significant social activity and wholly embedded with existential meaning. Within this study, I will address the proliferation of consumerist culture through the works of Herbert Marcuse and Slavoj Žižek. I argue that both these authors reveal the ways in which the ideals of neo-liberalism created and encouraged an understanding of needs through instrumental reasoning in consumerist culture. The proliferation of consumerist culture has led individuals to have a eschewed perspective of needs and by drawing on Marcuse’s notion of a distinction between ‘true needs’ and ‘false needs’, and Žižek’s appropriation of the Lacanian ‘enjoyment’ (or jouissance), a more nuanced understanding of needs emerges. The study will focus on the following discussion: Firstly, detailing the issues with consumerist culture and its deformational effects on an individual, societal and environmental level. Secondly, there will be an exploration and critique of Marcuse’s conceptualisation of needs. It was found that consumerist culture and the neo-liberal societal structures limit or deny the satisfaction of true needs, such as individual freedom and happiness. Thirdly, Žižek’s appropriation of the concept of ‘enjoyment’ (or jouissance) will be introduced with the intention of giving new perspective on the notion of ‘needs’ by exploring and expanding on Marcuse’s notion of ‘false needs’. Together, the notions of ‘false needs’ and ‘enjoyment’ bring insight into the overwhelming effects of consumerist culture and help one to critique it. Additionally, it was found that the concept of false needs provide a salient critique of consumerist culture. However, a reading of Marcuse’s theory alongside Žižek’s appropriation of the Lacanian concept of ‘enjoyment’ shows that false needs are much more nuanced than first described by Marcuse. Consumerist culture has altered the individual’s perception of needs to such an extent that the satisfaction of false needs are integrated into the individual’s conceptualisation of his/her desires; fantasies and imagination. This dramatically alters one’s understanding of needs and emphasises the philosophical concerns of consumerist culture. Die hooftema van hierdie studie is die tendens van verbruikerskultuur wat ervaar word binne die huidige globale samelewing. Die argument sal gevoer word dat, binne die konteks van die huidige samelewing, die neo-liberale agenda wat op die onderhoud en ontwikkeling van die globale ekonomiese sisteem fokus, die dryfkrag van die verbruikerskultuur is. Die konsep verbruikerskultuur suggereer dat die verbruik van goedere en dienste ontaard het in 'n belangrike sosiale aktiwiteit wat belaai word met eksistensiële waarde. In hierdie studie sal ek poog om die oorwegende toename van die verbruikerskultuur te bespreek aan die hand van die werke van Marcuse en Žižek. Daar word geargumenteer dat beide hierdie outeurs die neo-liberale invloede, soos instrumentele rede, op die ontwikkeling en aanmoediging van die begrip behoeftes openbaar en kritiseer. Kritiek op die verbruikerskultuur deur middel van die konsep van behoeftes, word uitgelig aan die hand van Marcuse se idee van 'n onderskeid tussen ‘ware behoeftes’ en ‘valse behoeftes’ en Žižek se aanwending van die konsep ‘genot’ (of jouissance). In die studie sal die volgende bespreek word: Eerstens, sal daar na die besware van die verbruikerskultuur en die vervormingseffekte op individuele, sosiale en omgewingsvlak verwys word. Tweedens, sal daar 'n verkenning wees van, en kritiek gelewer word op Marcuse se konseptualisering van behoeftes. Daar was gevind dat verbruikerskultuur en die neo-liberale sosiale struktuur die bevrediging van ware behoeftes, soos individuele vryheid en geluk, beperk of ontken. Derdens, sal 'n bekendmaking plaasvind met Žižek se aanwending van die Lacaniankonsep van ‘genot’ (of jouissance) met die doel om Marcuse se konsep van ‘valse behoeftes’ uit te brei en 'n nuwe perspektief te gee aan die konsep van behoeftes. Saam kan die konsepte van ‘valse behoeftes’ en ‘genot’, nuwe insigte na vore bring rakende die oorweldigende gevolge van 'n verbruikerskultuur, asook hulp verleen tot die kritisering daarvan. Daar was verder bevind dat Marcuse se konsepte van ‘valse behoeftes’ noemenswaardige kritiek lewer op die verbruikerskultuur. Alhoewel, 'n lesing van Marcuse se teorieë, tesame met Žižek se aanwending van die Lacaniaanse-konsep van ‘genot’, toon dat ‘valse behoeftes’ baie meer kompleks is as wat Marcuse dit aanvanklik beskryf het. Verbruikerskultuur het die perspektief van behoeftes so verwronge gemaak dat die bevrediging van valse behoeftes geïntegreer word met die individu se begeertes, fantasieë en verbeelding. Dit het 'n drastiese effek gehad op die verstaan van behoeftes en dit beklemtoon die filosofiese besware teen die verbruikerskultuur. National Research Foundation (NRF) Masters |