Autor: |
A Bester, ME van der Merwe, Ruth Albertyn, Marika Botha |
Rok vydání: |
2010 |
Předmět: |
|
Zdroj: |
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences /Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe. 35 |
ISSN: |
0378-5254 |
DOI: |
10.4314/jfecs.v35i1.52916 |
Popis: |
Opsomming Entrepreneurskap, bemagtiging en opleiding word deur die regering aangemoedig om die dringende probleme van armoede en werkloosheid in plattelandse areas van Suid-Afrika aan te spreek. Volwassene-onderrig en sosiale intervensie programme kan as middele benut word om die verlangde vaardighede te ontwikkel en toepaslike kennis op te doen. Volwassene opvoeders, navorsers en beplanners het erken dat dit belangrik is om die armes te betrek in enige program wat ten doel het om armoede te verlig en lewenstandaard te verbeter. Hierdie navorsing het op die ontwikkeling van entrepreneurskap in die plattelandse dorp van Darling (Suid-Afrika) gefokus deur die toepassing van 'n volwassene-onderrig program. ‘n Deelnemende-aksienavorsingsbenadering (Participatory Action |
Databáze: |
OpenAIRE |
Externí odkaz: |
|