Zobrazeno 1 - 10
of 13
pro vyhledávání: '"Wilna Adriaanse"'
Autor:
Wilna Adriaanse
Milla Roux is'n veearts wat werk by'n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo'n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasies
Autor:
Wilna Adriaanse
Ellie McKenna likes her new, quiet life in the countryside. She has time to reflect on the death of her dad, that fateful night at the police roadblock, and to recover from her physical and psychological scars - the result of her last mission. Here i
Autor:
Wilna Adriaanse
South Africa has a rich and varied criminal community. The Italians with their mafia connections, the Chinese triads, the Nigerians, the Russians, Koreans, Indians... not to mention all the homegrown felons. Still grieving following the death of her
Autor:
Wilna Adriaanse
Ellie gewaar hulle in die truspieëltjie langs die orrel, die oomblik toe hulle die kerk binnekom. Sy herken hulle sonder dat sy hulle al ooit gesien het.'n Oomblik lank is dit asof haar lyf ontspan. Onbewustelik het sy dalk tog verwag dat iemand haa
Autor:
Wilna Adriaanse
Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuu
Autor:
Wilna Adriaanse
Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder'n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Da
Autor:
Wilna Adriaanse
Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van'n regsgraad,'n rugsak,'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika e
Autor:
Wilna Adriaanse
Die fassinerende verhaal van'n vrou wat in die laat vyftigerjare in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die sewentiger- en tagtigerjare en die ingrypende sosio-politieke veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording e
Autor:
Wilna Adriaanse
As politieke fotojoernalis het Ester Green al met baie verskillende fasette van die lewe in aanraking gekom, en het sy in ‘n huis grootgeword waar sy geleer het die pen is ‘n magtige wapen. Sy is die dogter van Leon Green, ‘n Jood wat as jong m
Autor:
Wilna Adriaanse
Die woord “weduwee” is'n verdrietige woord,'n toestand waarmee sy haarself met moeite vereenselwig. Maar hier waar Cato in die vliegtuig sit, is dit ongelukkig haar werklikheid. Haar man is dood,'n skamele drie jaar ná hul troue. Sy is op pad te