Zobrazeno 1 - 9
of 9
pro vyhledávání: '"Vera Hou"'
Autor:
Margarita Camacho, Anthony Martin, Marc Cohen, Joanne Chichetti, Mary Gladys SanAgustin, Mark J. Zucker, David A. Baran, Alan Gass, Fang Qian, Donna Blicharz, Marc Goldschmidt, Leslie Mele, Laura Adams, Maria Binetti, Candace Carr, Stephen J. Nicholls, Valerie Viloria, Ludmilla Olesnicky, L.H. Arroyo, Jennifer Ebuenga-Smith, S. Pardi, Jeanne Prevost-Fernandez, Vera Hou, Jeanine McCahill, Kathy Wolski
Publikováno v:
Circulation: Heart Failure. 4:129-137
Background— Cardiac transplantation, a procedure nearly abandoned in the 1970s, has evolved into the standard of care for appropriate patients with end-stage heart failure. Much of this success has been due to improvements in immunosuppression, inc
In Hart van die son beland Nadia Pretorius in die hof ná traumatiese gebeure. Sy word vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede en hy kry ook vir haar werk by sy pa se prokureursfirma. Maar Nadia is steeds vasgevang in die verlede e
Autor:
Chris Karsten
Moordspeurder Ella Neser is terug. Erg hees en met'n bewing in haar hande wat sy nie vir kolonel Silas Sauls kan wegsteek nie. Maar sy is verbete om haar ou self te herwin. Wanneer sy aangesê word om die spoor te vat van vier geamputeerde voete, ont
Autor:
Ettie Bierman
In'n Man vir môre betrap Cecilia haar verloofde saam met'n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer'n man te vertrou nie.'n Pos as skakelbeampte by die vyfsterhotel Mlala Lodge lyk na'n droom
In Ettie Bierman se'n Man vir môre betrap Cecilia haar verloofde saam met'n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer'n man te vertrou nie.'n Pos as skakelbeampte by die vyfsterhotel Mlala Lod
Autor:
Helena Hugo
Colette kyk elke maand in haar gunsteling-tydskrif wie hierdie keer die held van die maand is. In ‘n kompetisie wat net so gewild soos Idols is, wen een gelukkige meisie ‘n naweek saam met daardie maand se held op ‘n romantiese gasteplaas. Cole
Autor:
Stella Blakemore
In 1932 publiseer'n onbekende skryfster, Stella Blakemore, Die meisies van Maasdorp. Min het sy geweet dat dit die begin sou word van'n reeks – een van die bekendste, geliefste en suksesvolle jeugreekse in Afrikaans. Heruitgawes het in 1970 en 1995