Zobrazeno 1 - 10
of 14
pro vyhledávání: '"SIEN, STEFAN"'
Publikováno v:
In Chest October 2024 166(4) Supplement:A1435-A1436
Autor:
Maria Rodziewiczówna
Maria Rodziewiczówna (1863–1944) – jedna z najpopularniejszych polskich autorek – tworzyła powieści psychologiczno-obyczajowe z życia polskiej inteligencji ziemiańskiej i mieszczańskiej XIX i XX wieku. Poruszała w swej twórczości temat
Autor:
Topsy Smith
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Trompie moet veg vir sy plek as spankamptein van die rugbyspan, veral wanneer sy vyand, Gerrit Moerdyk, alma
Autor:
Christine le Roux
“Vir die eerste keer voel sy wat die verskil is tussen'n soen om die skyn te bewaar en een wat haar aan die brand steek sodat sy duisel.” In Die honger hart erf Julia Naudé een helfte van haar peetpa se plaas saam met André Malan, sy plaasbestu
Autor:
Cecilia Steyn
Stefan vry graag in die bondel. Hy is definitief nie'n ou vir commitment nie. Maar sy suster se vriendin, Ciska, is nie soos ander meisies nie. Haar rooi hare is net so rebels soos sy en as sy vir hom kyk, kry hy'n snaakse pyn oor sy hart. As ʼn dokt
Autor:
Cecilia Steyn
Vandat Megan kan onthou, maak haar broer se beste vriend, Dewald, haar knieë lam. Nou is Stefan en Dewald op universiteit en slaan glo al die meisie se voete onder hulle uit. Sy is seker daar is al ʼn geheime ondersteunersgroep op kampus gestig vir
Autor:
Maria Rodziewiczówna
„Byli i będą” to panorama społeczeństwa polskiego po upadku powstania styczniowego. W tej wielowątkowej powieści poznajemy różne grupy społeczne i środowiska – arystokrację, ziemiaństwo kresowe, zagrodową szlachtę krośniańską,
Autor:
Connie Luyt
In hierdie nuwe roman deur Connie Luyt, skrywer van Lang skaduwees in Afrika, is dit weereens die menslikheid en warmte van die vertellerstem wat mens opval.'n Liefdesverhaal wat die nadraai van die Grensoorlog in mense se lewens en die skaduwêreld
Autor:
Leon van Nierop
Ratels is'n somerskool op'n wildsplaas waar'n groep jongmense, uit alle lae van die samelewing, bymekaarkom om oor hulself, die lewe en die natuur te leer. Dit raak aan alledaagse dinge soos korrupsie, dwelms, dobbelary, verhoudings, stropery en die
Autor:
François Bloemhof
Dit is weer vakansie op Bloubaai. Maar dié sorgvrye tydjie loop ontsettend verkeerd vir Stefan en Lana – en hulle moet baie vinnig antwoorde op'n paar tergende vrae vind. Wat steek die vervalle ou houthuis aan die voet van die krans weg? Wat het d