Zobrazeno 1 - 7
of 7
pro vyhledávání: '"Republiek van Suid-Afrika"'
Autor:
Henda Steyn
Publikováno v:
Journal of Economic and Financial Sciences, Vol 8, Iss 3 (2015)
Die testamentêre trust as sui generis regsfiguur speel 'n belangrike sosiale rol in die Suid-Afrikaanse reg. Die gewildheid van hierdie instelling as boedelbeplanning meganisme het aansienlik toegeneem, deels as gevolg van die beskerming wat aan die
Externí odkaz:
https://doaj.org/article/8e798b598b294c78a20a5ed662eb479c
Autor:
Editorial Team Militaria
Publikováno v:
Scientia Militaria, Vol 8, Iss 2 (2012)
In die sestiger- en sewentiger jare het die Republiek van Suid-Afrika alreeds te kampe gehad het 'n vyandige wêreld wat geeis het dat die blanke regering vervang moet word met 'n swart meerderheidsregering. Die verskil in siening hoe dit teweeggebri
Externí odkaz:
https://doaj.org/article/740e9a8238024c5982e11862e72db0c3
Autor:
A.E. Van Jaarsveldt
Publikováno v:
Scientia Militaria, Vol 10, Iss 4 (2012)
Die familie Bruwer is een van die kleinste Hugenote-families in die Republiek van Suid- Afrika. Reeds voor die herroeping van die Edik van Nantes in 1685 asook daarna het baie van die Franse Hugenote Frankryk verlaat om elders 'n heenkome te vind. Di
Externí odkaz:
https://doaj.org/article/c64ace0331d64d67bdfd778426b04972
Autor:
Jan Ploeger
Publikováno v:
Scientia Militaria, Vol 3, Iss 5 (2012)
Reeds twee maande voordat die huidige Nasionale Vlag van die Republiek van Suid-Afrika landswyd en elders in gebruik geneem is, is hierdie vlag op 30 Maart 1928 te Havanna, Kuba, gehys.
Externí odkaz:
https://doaj.org/article/c2a5da86b0f441eebd8d1f148347ab83
Autor:
Editorial Team Militaria
Publikováno v:
Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies; Vol 8, No 2 (1978); 75-77
Scientia Militaria, Vol 8, Iss 2 (2012)
Scientia Militaria, Vol 8, Iss 2 (2012)
In die sestiger- en sewentiger jare het die Republiek van Suid-Afrika alreeds te kampe gehad het 'n vyandige wêreld wat geeis het dat die blanke regering vervang moet word met 'n swart meerderheidsregering. Die verskil in siening hoe dit teweeggebri
Autor:
Siecker, Jodi
In hierdie navorsingsverslag word gefokus op die beperkings wat geplaas word op die testeervryheid van ʼn persoon in die breë sin. Die beginsel van testeervryheid is die grondslag van die Suid-Afrikaanse testate erfopvolging. Die Suid-Afrikaanse opv
Externí odkaz:
http://hdl.handle.net/10394/15549
Autor:
du Plessis, Lourens
Publikováno v:
Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Volume: 52, Issue: 3, Pages: 337-351, Published: 2012
Hierdie artikel handel oor die welstand van Afrikaans as 'n grondwetmatige taal die vraag synde of die groter kontoere sowel as die fynere nuanses van grondwetmatige demokrasie, soos wat dit die afgelope agtien jaar in Suid-Afrika posgevat het, met g
Externí odkaz:
https://explore.openaire.eu/search/publication?articleId=od______1575::69438f2fdf11eac521eb28a49491db28
http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512012000300001&lng=en&tlng=en
http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512012000300001&lng=en&tlng=en