Zobrazeno 1 - 10
of 18
pro vyhledávání: '"Kurt Sy"'
Autor:
Kurt Sy, Neil Adrian P. Ondevilla, Hsuan-Yu Fang, Peng-Wen Liu, Pei-Wen Chen, Jin-Seng Lin, Peng-Ting Chen, Hsien-Chang Chang
Publikováno v:
Sensors and Actuators B: Chemical. 378:133160
Autor:
Jeff Altabef
Na aanleiding van'n wonderlike nuwe tegnologie wat ontwerp is om mense slimmer te maak, vind'n reeks grusame moorde plaas, en'n raaisel ontwikkel wat so donker is dat dit almal bedreig. •GOUE MEDALJE WENNER: Lesers se gunstelingboektoekennings - Ch
Autor:
Hannah Howe
Maart 1945. Na ses bloedige, traan gevlekte jare, was die oorlog amper verby. Maar, vir die Duitse oorlogs gevangenes opgesluit op Eiland Plaas Kamp 198 kon die einde nie gou genoeg kom nie – en besluit hulle om te ontsnap. Terwyl die Duitsers na a
Autor:
Anzil Kulsen
Die Bitterbosbende besluit om in die skoolkoor te sing. Maar meneer Louw is nie die vriendelikste nie en boonop is daar nuwe koorlede wat Kurt nog nooit in die skool opgemerk het nie en wat blykbaar vir die res van die bende onsigbaar is. Dan ontdek
Autor:
Anzil Kulsen
Die Bitterbosbende kamp langs die rivier. Toe Zia en Nieke een aand badkamer toe loop, begin'n hond verwoed blaf. Toe is daar die geluid van'n trein wat kwaai rem aanslaan en dan'n harde botsing. Dis eers toe Zia gil dat Nieke sien wat in haar hand i
Autor:
Helena Hugo
Aimee Harrison vlug na'n kunstenaarsdorpie op die Franse platteland in Liefde is'n Franse sprokie. Dit stoei in haar: Vlug sy na die plek van drome omdat sy wil wegkruip of omdat sy op soek is na iets wat sy verloor het? Dan word sy deur'n wildvreemd
Autor:
Lerina Erasmus
Die Johannesburgers word met nuwe uitdagings gekonfronteer ná afloop van die aanvanklike goudstormloop van die 1880's. Oornag word die nuus versprei dat die opbrengs van oop myngragte deurspek is met piriet. Kit Malloy besef dat hy ongekende rykdom
Autor:
Lerina Erasmus
“Die mens is'n verbasende wese, dink hy, om tegelykertyd soveel botsende emosies te kan ervaar en verwerk. Aan die een kant het hy nou met doelgerigtheid'n man se dood beplan. Dit bevredig hom. Verraad vir verraad.” Dis die goudstormloop van die
Autor:
Lerina Erasmus
In die finale deel van Die Mannheim-sage woed die spanninge tussen Deborah Mannheim, Karl Mannheim en Kit Malloy steeds. Deborah se verbittering teenoor haar man, Karl, vererger, en daarby word haar liefde vir Kit galsterig met die verloop van jare.
Autor:
Ena Murray
In Merk van die skarabee word Marcelle Wiid, jong Suid-Afrikaanse lugwaardin, in Kaïro deur'n fanatiese kultusgroep ontvoer. Haar verloofde, Deon Rabie, en haar suster, Elmarie, volg haar spoor. Maar telkens word hulle gestuit deur die vreemde skara