Zobrazeno 1 - 10
of 26
pro vyhledávání: '"Karel Schoeman"'
Autor:
Karel Schoeman
Skepelinge is'n impressionistiese betragting van die vroeë koloniale tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, gebaseer op Schoeman se kennis van die VOC-tyd en meer spesifiek die skeepvaart. Self het die skrywer dit beskryf as'n ‘hibriede skepp
Autor:
Karel Schoeman
Dit is Ierland aan die einde van die agtiende eeu:'n Ierland onder die hiel van die Engelse heerser, sy volk onderdruk, magteloos, sonder regte. Die opstandsgevoel neem toe, ook onder invloed van die Franse Rewolusie en Napoleon se opkoms. Teen hierd
Autor:
Karel Schoeman
This beautifully written novel, by one of South Africa's most celebrated writers, has an almost hypnotic power that draws the reader into one woman's life. As a post-apartheid novel, This Life considers both the past and future of the Afrikaner peopl
Autor:
Karel Schoeman
In 1837 het'n engel aan'n jong skaapwagter verskyn, en die weerklank van hierdie gebeurtenis in sy eie lewe en dié van ander mense oor'n tydperk van anderhalwe eeu is die onderwerp van hierdie roman. Die eerste verteller wat aan die woord kom, is'n
Autor:
Karel Schoeman
Verliesfontein is die eerste roman in die drieluik Stemme wat begin is, en die laaste wat voltooi is. Net soos die ander twee titels, Hierdie lewe en Die uur van die engel, handel dit oor die Suid-Afrikaanse verlede, en meer spesifiek die verlede van
Autor:
Karel Schoeman
George Neethling wat sedert sy vyfde jaar in Europa woon, kom ná sy ouers se dood Suid-Afrika toe om die erfplaas Rietvlei te besoek. Maar op die plaas vind hy nie veel meer as ruïnes nie, en terwyl hy in die omgewing bly, word hy geleidelik bewus
Autor:
Karel Schoeman
Teen die einde van die negentiende eeu kom'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is'n afsydige, aristokratiese Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doe
Autor:
Karel Schoeman
Publikováno v:
South African Historical Journal. 36:24-47
Autor:
Karel Schoeman
Karel Schoeman beeld in Titaandie lewe uit van'n groot figuur in die Europese kultuurgeskiedenis, die skilder, beeldhouer en argitek Michelangelo Buonarroti, skepper onder andere van die beelde van Dawid en Moses, die Piëta, die muur- en plafonskild
Autor:
Karel Schoeman
Een van Schoeman se bekendste en gewildste vroeë romans (1971). Hy beeld die wondbaarheid van mense in hul verhouding tot mekaar, asook hul wesenlike eensaamheid, met groot helderheid uit. Die fokus is op vier mense wat'n tyd lank saam op'n Griekse