Zobrazeno 1 - 10
of 31
pro vyhledávání: '"Ettie Bierman"'
Nikka weet Ruan het haar steeds lief in Anderkant die volmaan. Tog wil hy nou van haar skei. Moet sy vir hom wag of eerder haar ou vriend Thys'n tweede kans gee? In Bambi en die boef kan Bambi nie besluit by wie haar hart hoort nie: Louis, oor wie sy
In Wanneer'n droom waar word moet Carmia Basson na die Vermeuleuns se spoglandgoed verhuis wanneer sy as Margo Vermeulen se assistent aangestel word. Deneys, Margo se kleinseun, wil egter nie vir Carmia op die plaas hê nie. Hoekom vind Carmia die be
Autor:
Ettie Bierman
In Vermoedelik verlief hoor Mynie dat haar kêrel'n beeldskone meisie agter haar rug sien. Sy skryf aan Wewenaar,'n prokureur wat in'n hoekie vir eensames adverteer. In Twee roepees vir'n lewe beland'n lugwaardin in'n bose skurkenet. En in'n Rooikop
In Om minder lief te hê is Arabel ná net'n jaar van getroude lewe van Henning geskei. Hy het padgegee en'n pos as vlieënier by'n Australiese lugredery aanvaar. Maar nou, ses jaar later, ontmoet hulle weer op'n Hongkong-vlug. Hierdie keer is sy lug
In Bruid uit die koue wou Jurg die mooie Clio Gericke soveel kere in sy arms neem en haar parmantige mond stil soen. Maar Clio met haar goue hare en viooltjieblou oë was vir hom verbode. Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en ʼn man vat nie sy broer se
Autor:
Ettie Bierman
In'n Stadsjapie vir Pafuri het al Janie se vriende haar gewaarsku dat sy'n groot fout maak. “Jy kan nie met'n man trou wat jy skaars twee weke ken nie,” het hulle gesê. “Leer hom eers beter ken... en leer eers sy omstandighede beter ken. Hoe s
Autor:
Ettie Bierman
Jong onderwyseres Kylie is'n geskeide vrou, nie'n onskuldige meisietjie nie. So die kaalbas casanova in haar buurvrou se huis behoort haar darem nie só baie te ontstig nie! Maar dan kom dit uit Justin is haar nuwe buurman. A nee a, sy's veronderstel
Autor:
Ettie Bierman
Toe ʼn beeldskone rooikopmeisie met die uiters onvroulike naam van Hennie Vermaak, wat sy saam met ʼn stowwerige plaasbiblioteek van haar oupa geërf het, op Sesdorings aankom om besit van haar erfenis te neem, begin die vonke behoorlik spat. Voor ha
Autor:
Ettie Bierman
ʼn Gekletterde seekat, ʼn towenaar, twee Duitsers in ʼn koma, ʼn lang, groen, haarlose hond en ʼn twyfelagtige waarsegster is maar enkele van die dinge waarmee Klara Verster op haar eerste oorsese vlug as lugwaardin te doen kry. Daarby help dit haar
Autor:
Ettie Bierman
Sy is al een-en-twintig jaar oud en as sy besluit sy wil motorwerktuigkundige word, moet haar ouers maar verlief neem. Nell se reis na haar nuwe werk is vol wederwaardighede, maar sy leer nie maklik nie. ʼn Rissiepit, sy, maar ook hardekop! Gedurende