Zobrazeno 1 - 10
of 38
pro vyhledávání: '"Ettie Bierman"'
Autor:
Ettie Bierman
In Vermoedelik verlief hoor Mynie dat haar kêrel'n beeldskone meisie agter haar rug sien. Sy skryf aan Wewenaar,'n prokureur wat in'n hoekie vir eensames adverteer. In Twee roepees vir'n lewe beland'n lugwaardin in'n bose skurkenet. En in'n Rooikop
Autor:
Ettie Bierman
In'n Stadsjapie vir Pafuri het al Janie se vriende haar gewaarsku dat sy'n groot fout maak. “Jy kan nie met'n man trou wat jy skaars twee weke ken nie,” het hulle gesê. “Leer hom eers beter ken... en leer eers sy omstandighede beter ken. Hoe s
Autor:
Ettie Bierman
In Die snip van Sesdorings kom ʼn beeldskone rooikopmeisie met die uiters onvroulike naam van Hennie Vermaak, wat sy saam met ʼn stowwerige plaasbiblioteek van haar oupa geërf het, op Sesdorings aan om besit van haar erfenis te neem en begin die von
Autor:
Ettie Bierman
Die tuiskoms lê ver Toe Ila Verster op Nelspruit van die trein afklim, is dokter Johan Retief die eerste man wat sy ontmoet. Hy bied aan om haar swaar tas te dra, maar sy sê sy sal regkom, en op hierdie oomblik weet sy nie watter groot rol dokter R
Autor:
Ettie Bierman
'Bitter bloeisels: Rothea Beukes is gewikkel in'n stryd teen die groot Duitser Dieter Richter – die prys is voogdyskap van die jong Albie Richter, wie se ouers in'n botsing gesterf het. En dan volg daar ewe skielik aanslae op Albie se lewe... Daar
Autor:
Ettie Bierman
Volmaan op Mopanie: Katie Lategan se kom en gaan was nog altyd haar eie. Maar wanneer haar pa,'n wildbewaarder op Mopanie, onverwags Kaap toe moet gaan, maak Steyn van Zyl sy opwagting om haar op te pas. Toestande is plofbaar so na aan die Mosambiekg
Autor:
Ettie Bierman
Iewers wag die môre: Fiona en Johan Meiring se huwelik word deur albei se onbesonnenheid in ‘n krisis gedompel. Is dit hulle kinderloosheid wat die huweliksbootjie wil laat kantel, of is dit Barbara Slabbert en Adriaan van Zyl se skuld?Dit het all
Autor:
Ettie Bierman
Toe lugwaardin Willemien Visagie in Ruiker vir'n spioen vir kaptein Gerrie Roux die trekpas gee en saam met skrywer Flip Keyter oor ‘n nuwe toekoms begin droom, het sy geweet dat dit nie maklik sal wees nie. Maar sy het nie besef sy sal haar juwele
Autor:
Ettie Bierman
Koue water en kaviaar: Carina is gelukkig getroud, maar Tinus se prokureursklerk-salaris hou kwalik die pot aan die kook. Wanneer sy egter uitspring en werk kry by'n uitgewery, voel Tinus in sy eer gekrenk. En boonop is die uitgewery se hoofbestuurde
Nikka weet Ruan het haar steeds lief in Anderkant die volmaan. Tog wil hy nou van haar skei. Moet sy vir hom wag of eerder haar ou vriend Thys'n tweede kans gee? In Bambi en die boef kan Bambi nie besluit by wie haar hart hoort nie: Louis, oor wie sy