Zobrazeno 1 - 6
of 6
pro vyhledávání: '"Deborah Steinmair"'
Autor:
Deborah Steinmair, Gerda Taljaard
In dié bundel sal jy vergeefs soek na voorspelbaarheid. Want die liefde het vele gesigte, en nie almal is mooi nie. Kerneels Breytenbach, Christine Barkhuizen Le-Roux, Erika Murray-Theron, Helene de Kock, Martin Steyn en vele meer skryf oor die lief
Autor:
Deborah Steinmair, Gerda Taljaard
Die kollektiewe geheuebank is propvol bangmaakstories; spektakulêre en sinistêre afskuwelikhede word vanaf die wieg van die mensdom oral oorgelewer, van grot tot kampvuur. Nou is dit geboekstaaf: ʼn vreesaanjaende bundel grilverhale oor spoke, kwel
Autor:
Deborah Steinmair
Claude loer vieserig na die skerm. “Dude, die profile pic is van'n skapie met'n bleeding heart en'n kruis, nogal corny. Die cover photo is'n landscape onder dramatiese wolke,'n hek soos die poorte van paradise, met die naam van die ministries in go
Autor:
Deborah Steinmair
In hierdie roman betree die leser weer saam met die eksentrieke Aga en Jesse (met wie ons in Die Neus kennis gemaak het)'n vreemde wêreld, dié van die amper Amish-agtige sekte in die Oos-Vrystaat. Wanneer Jesse verneem dat die kleinseun van moeder
Autor:
Deborah Steinmair
'n Verbeeldingryke speurroman of'n swart komedie; hoe mens dit ook al lees, hierdie verhaal met sy fantasmagoriese oomblikke beweeg teen'n vaart wat lesers sal meesleur en vermaak. Die eksentrieke hoofkarakter met die haakneus, Agathe Gruber, het uit
Autor:
Deborah Steinmair
Die verteller, Maud, sien van kleinsaf dinge wat nie daar is nie. Bedags word sy bloots gery deur'lukrake visioene en snags deur ingewikkelde drome'. Wat sy gedeeltelik in hierdie roman verhaal, is niks meer as een van hierdie drome nie, maar sy vert