Zobrazeno 1 - 5
of 5
pro vyhledávání: '"Benescke Janse van Rensburg"'
Autor:
Benescke Janse van Rensburg
'n Mens vra so maklik: “Waar is God?” Veral wanneer jy seer het, of bang of paniekerig voel... En dikwels besef mense eers agterná: “Maar God was regtig dáár!” GOD WAS DÁÁR... is saamgestel deur bekende TV- en radio-persoonlikheid Benesc
Autor:
Benescke Janse van Rensburg
Hierdie is'n versameling ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer. As joernalis in die geestelike en inspirasiemark het Benescke Janse van Rensburg oor die jare talle onderhoude gevoer met mense wie se stories
Autor:
Benescke Janse van Rensburg
Oorkom jou vrees is die vierde boek in Lux Verbi se nuwe Bybelstudiereeks, Ontdek God in die Bybel. Hierdie nuwe boek fokus op die vele maniere waarop vrees die gelowige se lewe kan beïnvloed en hoe om hierdie verskillende vrese te oorkom. Benescke
Autor:
Benescke Janse van Rensburg
Kort op die hakke van die eerste titel in die nuwe Bybelstudiereeks, Ontdek God in die Bybel, is daar nou'n nuwe dagstukkieboek uit Benescke se pen. Hoop in tye van nood. Daaglikse oordenkings oor Psalms is nie net 31 daaglikse oordenkings vir die
Autor:
Benescke Janse van Rensburg
Ná die ongelooflike sukses van Benescke se eerste boek, Ontdek God in die stories van mense, is daar nou ‘n dagstukkieboek uit haar pen. Wysheid – 31 Daaglikse oordenkings oor Spreuke – is nie net daaglikse oordenkings vir die individu nie, ma