Zobrazeno 1 - 8
of 8
pro vyhledávání: '"Belinda Prinsloo"'
Autor:
Marina Barnard, Belinda Prinsloo
Hierdie studiewerkgids is deel van'n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle
Piekfyn Afrikaans Graad 12 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes van die KABV vir Eerste Addisionele Taal. Hierdie unieke gids ondersteun die onderwyser se taak deur • beplanning en voorbereiding tot die minimum te b
Uiteindelik! ʼn Reeks wat aan al die vereistes van die KABV voldoen! Piekfyn Afrikaans Graad 9 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Hierdie unieke onderwysersgids ondersteun die
Piekfyn Afrikaans Graad 12 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes van die KABV vir Huistaal. Hierdie unieke gids ondersteun die onderwyser se taak deur • beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk – elke
Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante en eietydse leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou moontlik sal help met'n ber
Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante en eietydse leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou moontlik sal
Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Huistaal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van vers
Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taa