Zobrazeno 1 - 10
of 30
pro vyhledávání: '"André P. Brink"'
Autor:
André P. Brink
Publikováno v:
Tydskrif vir Letterkunde, Vol 41, Iss 1 (2018)
Externí odkaz:
https://doaj.org/article/436525ebf61c40f69d451b60b18d62fe
Autor:
André P. Brink
Publikováno v:
Global Modernists on Modernism
Externí odkaz:
https://explore.openaire.eu/search/publication?articleId=doi_________::046d63ea2656ea4d4b78824f8e20b427
https://doi.org/10.5040/9781474242356.ch-024
https://doi.org/10.5040/9781474242356.ch-024
Autor:
André P. Brink
In hierdie versamelbundel bring H&R vroeë verhale deur een van Afrikaans se belangrikste skrywers in een band byeen. Vóór die Sestiger-beweging en internasionale literêre aansien het André Brink sy loopbaan begin as skrywer van spannings- en lie
Autor:
André P. Brink
Een van die ergste vorms van die Swart Dood in die 14de eeu het sy slagoffers binne vyf dae uitgewis. Maar dat daar ander, subtiele, moderne en ewe dodelike vorme bestaan van die Pes wat in die donker wandel, ontdek die bruin Kaapse meisie Andrea Mal
Autor:
André P. Brink
Gerugte van reën is met sy verskyning in 1978 maande lank deur die apartheidsregering onder embargo geplaas. Vir baie bly dit steeds een van André P. Brink se grootste romans. In'n land geteister deur droogte bly reën net'n gerug – maar as dit d
Autor:
André P. Brink
Lobola vir die lewe is die werk waarmee André P. Brink in 1962 sy eerste enorme bydrae gelewer het tot “die vernuwing van Sestig”. Hierdie e-boekuitgawe bied die eerste e-boekvorm van dié belangrike roman in die Afrikaanse literatuurgeskiedenis
Autor:
André P. Brink
Die stories uit Fado, Brink se reisvertellings oor Portugal, is'n bonusbydrae tot die e-uitgawe van hierdie boek. Hierdie bundel sluit aan by Brink se 2012 keur uit sy reissketse uit die sestigerjare, Herinneringe aan Parys, en bevat die beste storie
Autor:
André P. Brink
'n Aangrypende, meesleurende en diep menslike roman deur een van Suid-Afrika se grootste skrywers: Philidais gebaseer op historiese werklikheid en sluit wat tema en tydperk betref aan by een van Brink se vroeër romans, Houd-den-bek. Philida was'n sl
Autor:
André P. Brink
“Parys... die stad wat ek bo alle ander liefhet” – het André Brink in sy outobiografie geskryf. Hierdie bundel bevat'n keur uit sy destydse boeke oor Parys: Pot-Pourri (1962) en Parys-Parys: Retoer (1969).Nadat hy in die sestigerjare in Parys
Autor:
André P. Brink
'n Plesierige boekie wat die eerste keer in 1973 deur Buren gepubliseer is. Oom Kootjie Emmer is Lykbesorger en Nagwadrywer op Witgatworteldraai. Humoristiese anekdotes oor Oom Kootjie en sy dorp se mense: Dominee Dooieweerdt en Miss Libbie Plesie, o